By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Middelburg Hearing Centre

Middelburg Hearing Centre is geleë in Middelburg agter die MidMed hospitaal. 

Hulle verskaf ‘n volledige reeks oudiologiese dienste wat insluit:
Gehoortoetse vir babas vanaf 24 uur na geboorte, asook vir kinders en volwassenes   
Industriële gehoortoetse.
Die maak van geraasbeskerming-, swem- en slaapproppies;
Gehoorapparate, bybehore en tegniese verstellings van verskeie gehoorappaat handelsname.
en Spraakterapie.

Middelburg Hearing Centre - die span met ‘n hart vir goeie gehoor. 
Adres:Middelburg
Kontaknommer:013 243 5756
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site