By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Montana Mediese Sentrum

Die Montana Mediese Sentrum in Pretoria-Noord is ’n werklike “one-stop-shop” waar alles onder een dak aangebied word.

Tandartse – Dr. Surine Barnes en vennote – ‘n Familie praktyk met pensioenarisdae op Dinsdae en Donderdae.
En die Dr. Tooth Little kinderpraktyk.
‘n Mediese Dokter –  Dr. Jaco van Niekerk.
En Dr. Dieter van Haute, ‘n Chiropraktisyn.

Steenkamp Ortotika & Protetika bied spesialiteitsdienste en produkte wat insluit rehabilitasie-stutte, binnesole, passings van post-mastektomie borsprosteses en rolstoel-evaluasies vir spesiale behoefte kinders en individue.

By “10G” Consulting – die Discovery Adviseurs Praktyk op die boonstevloer, kan u vra vir  Nico of Danie.

Die Somatoloog – Yolandi Kahl–van der Merwe se Style Productions is ‘n skoonheidsalon met top gehalte produkte. Sy spesialiseer in haarstillering en grimering vir troues en enige ander geleenthede.

Die Montana Mediese Sentrum – waar professionalitiet en dienslewering hande vat.
Kontaknommer:060 859 1613
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site