By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

NSI

NSI is sedert die 1950's aan die voorpunt van navorsing, ontwikkeling en vervaardiging van innoverende produkte en voorlopers in die professionele nael-bedryf. 

Slegs die hoogste kwaliteit naelprodukte word aan naeltegnici verskaf. Die heel eerste naelvorm is deur NSI gepatenteer en hulle het verskeie ander prestasies gehad oor meer as 60 jaar.

Produkte wissel van verskeie ‘gels’ tot sanitasieprodukte, lampe, vyle en hoë glans afwerkingsprodukte.  

NSI Universiteit bied die geleentheid vir naeltegnici om deur internasionale lektore in naelkuns opgelei te word.
Kontaknommer:084 880 9316
Copyright © Ontbytsake 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site