By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Pharma Valu apteke

Pharma Valu apteek in Queenswood en Die Hoek apteek in Les Marais is lede van die Pharma Valu-groep, en behoort aan die voormalige Springbok-rugbyspeler Hannes Strydom. 

Dié apteke bied ‘n wye verskeidenheid produkte teen groothandelpryse, waaronder die beste handelsname in voedings-aanvullings wat ook Hannes se eie Health & Wellness-reeks insluit. 

Uitgesoekte Pharma Valu apteke wat oor ‘n kliniek beskik, bied verskeie toetse, inenting en verwante gesondheidsorgdienste. 

Gratis aflewering, afslagdae en meer gerief beteken die klant is koning by Pharma Valu en Die Hoek apteke. 
Kontaknommer:Queenswood: 012 333 6080 / Die Hoek: 012 335 3786
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site