By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Pienkvoet-Pret

Pienkvoet-Pret bied omvattende mamma en baba of peuter stimulering- en ontwikkelingsklasse aan. Hierdie weeklikse klasse is vir beide mamma en kleinding ‘n reuse plesier!

Die klasse bied nie net ouderdomsgepaste stimulasie vir kleingoed nie, maar skep spesiale een-tot-een tyd tussen mamma en baba, wat ’n gesonde en hegte band tussen mamma en baba vestig.

Elke Pienkvoet-Pret klas is propvol met 90-minute se sensoriese en motoriese pret ontwikkeling – Daar is sowat 30 takke landswyd en jou eerste les is GRATIS. Kontak hulle gerus.
Kontaknommer:0822 141 987
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site