By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

PinkDrive

PinkDrive is Suid-Afrika se geliefde Borskanker Gemeenskapsversorger – ‘n nie-winsgewende maatskappy, wat Suid-Afrika se enigste mobiele Mammografie en Ginekologie Eenhede bedryf. Die PinkDrive boodskap is "Vroeë opsporing red lewens".

Hierdie gesondheidseenheid het ‘n mammografie fasiliteit aan die een kant, en 'n ginekologie kamer aan die ander kant. Die vragmotor, Mammo2, is die eerste van sy soort - nie net in Suid-Afrika nie, maar in die wêreld.

As een van hulle inkomstestrome, bied PinkDrive welstanddae vir korporatiewe kliënte om hulle te help om hulle personeel gesond te hou. 
Kontaknommer:011 998 8022
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site