By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

ProActive

Pro-active vloeibare kollageen is ‘n voedselaanvulling met die hoogste daaglikse dosis – 10 000 milligram – die sterkste gehidroliseerde kollageen.

Dis bewys dat Collagen Pro-Active gewrigskraakbeen herstel en beendigtheid verhoog. 

Velhidrasie verhoog ook aansienlik en dit help teen veroudering. Hare word sterker en gesonder.

Besoek proactivesa.co.za om jou handelaar te vind of skakel die nommer op die skerm. 

Collagen Pro-active – Youth, Strength, Vitality.
Kontaknommer:011 454 5020
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site