By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Randfontein Private Hospital

Die Randfontein Private Hospital is deur Lenmed na die dorp vernoem waar hy is - maklik identifiseerbaar vir die gemeenskap.

Die omvattend gerestoureerde Randfontein Privaat Hospitaal is nou toeganklik vir die algemene publiek en het die privaat hospitaal van keuse vir die Wes-Randse gemeenskap geword.

Hulle bied uitsonderlike gesondheidsorg en behandeling, insluitend hoofdienste soos Spesialiteit Interne Medisyne, Dermatologie, Ortopedie, Spinale Ortopedie, Spraakterapie, Niersorg, Ginekologie, Verloskunde en pediatrie, om maar net 'n paar te noem en hulle het 'n 24-uur ongevalle-eenheid.  

Spesialiste van uiteenlopende dissiplines is op roep en die verpleegpersoneel is doeltreffend en vriendelik. Alles wat Randfontein Privaat Hospitaal doen, gaan oor die beste diens en kliniese sorg vir elke pasiënt en die beste ervaring vir enige besoeker.

Die Randfontein Privaat Hospitaal – alle mediese fondse word aanvaar, insluitend Discovery KeyCare. Lenmed se fokus op pasiënt- en besoekerservaring, is onverbiddelik.
Kontaknommer:011 411 3000
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site