By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Rata Maatskaplike Dienste

Rata Maatskaplike Dienste was vir die afgelope 67 jaar, bekend as Die Ondersteuningsraad. Hulle leuse is: "reik uit, raak aan" - wat sinoniem is met die diens wat hulle lewer. 'Rata' beteken ook ‘liefhê'.

Rata het 15 kantore in vier provinsies (Limpopo, Mpumalanga, Noordwes en Gauteng). Hul visie is om dienste aan gesinne te voorsien om te verhoed dat die familiestelsel verbrokkel.

Rata is ook geakkrediteer om aannemings te doen. Kliënte ontvang diens van uitstaande, professionele gehalte en kinders getuig gereeld oor die verskil wat Rata in hul lewens gemaak het. 

Donateurs kry Artikel 18A belastingvrystelling.
Kontaknommer:012 322 8885
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site