By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Royal Hospital & Heart Centre

Die Royal Hospital & Heart Centre, is deel van die Lenmed Groep en is die enigste hart- en onkologie-gefokusde hospitaal in die Noord-Kaap.

Hier kan jy deernis en empatie van personeel verwag, wat as ‘n span saamwerk, om jou verwagtinge te oorskry. Hulle streef na perfeksie in alles wat hulle doen, omdat pasiëntsorg die prioriteit is.

Die Royal Hospital & Heart Centre bied uitsonderlike gesondheidsorg met 'n verskeidenheid spesialiste in kraam, pediatrie, medies, chirurgie, intensiewe sorg en neonatale intensiewe sorg.

Die onkologie- en harteenhede sal vroeg in 2018 oopmaak om die Royal Hospital & Heart Centre 'n ware mediese landmerk in die Noord-Kaap te maak.
Kontaknommer:053 045 0350
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site