By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Shireen van der Linde Spraakterapie

Shireen van der Linde lewer al die afgelope 11 jaar omvattende gespesialiseerde diagnostiese dienste in oudiologie en spraakterapie.

Vir kwaliteit, in diepte diagnostiese dienste, ’n verskeidenheid gehoorapparate en produkte asook 
die gratis uittoets daarvan, persoonlike aandag en ’n positiewe verskil in jou lewe – besoek gerus Van der Linde Oudiologie en Spraakterapie – sentraal in Vanderbijlpark.
Kontaknommer:016 932 2739
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site