By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Smitique

By Smitique bied Dr. Monique Smit en haar span ‘n veilige gewigsverlies-program wat lei tot ‘n gesonder jy. Verder help hulle jou om na jou grootste orgaan – jou vel – om te sien, vir ‘n mooier en jonger voorkoms.

Hulle lewer uitstekende diens volgens ‘n HCG dieët, met ‘n holistiese benadering tot jou spesifieke behoeftes en goeie, gesonde resultate.

Smitique – gesonde gewigsverlies en velsorg onder mediese toesig – met boonop, ‘n lekker huislike atmosfeer.
Kontaknommer:011 660 1540
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site