By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Stellenbosch Hair Academy

Die behoefte vir ‘n Haarakademie wat wêreldklas onderrig en opleiding verskaf, en studente ten volle vir die haarbedryf voorberei en salon-gereed maak, het aanleiding gegee tot die ontstaan van Stellenbosch Hair Academy in 2013.

By Stellenbosch Hair Academy bou hulle die volgende generasie haarkappers en word hulle in staat gestel om hulle eie kreatiwiteit uit te leef, selfvertroue te bou en uitstekende resultate te behaal.

Stellenbosch Hair Academy - hulle Internasionale ITEC-kwalifikasies word erken in 39 lande.
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site