By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Synexus

Synexus is die wêreld se grootste multi-nasionale maatskappy, toegewyd aan die werwing van pasiënt vrywilligers en die uitvoer van kliniese toetse deur voltydse GCP opgeleide dokters op sy eie kliniese toetspersele regoor die wêreld, namens farmaseutiese, biotegniese en CRO kliënte.  

Synexus verskaf vervoer na en van die sentrum, veiligheid en sorg – hierdie dienste is komplimentêr. 

Hulle fokus op laat fase kliniese studies en met jou hulp kan hulle sorg vir 'n gesonder toekoms vir almal.
Kontaknommer:021 850 1039
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site