By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

TenaZ

Onthou julle my, ek is Sanet McAdam van die verslankingsmaatskappy TenaZ. My ma het altyd gesê die geheim is nie om maer te word nie, maar om maer te bly. Na 10 jaar se intensiewe navorsing kan Sanet nou met trots se – Ma ek weet hoe: Sy het 30 kilogram in 3 maande verloor!

TenaZ het 3 verskillende programme. 
As al jou vet op jou bolyf is gebruik jy die “Top Fat” program...
Op jou onderlyf, die “Bottom Fat”...
En as jy meer as 15 kilogram moet verloor, is jy ‘n “All Over” kliënt.
Die TenaZ programme werk vir beide dames en mans en TenaZ is veilig vir gebruik saam met  kroniese medikasie.

TenaZ is maklik om te gebruik. Bestel jou “Fat Attack” beginners pakket vandag nog - Jy kan maklik tot 8 kilogram verloor. Die eerste 100 kliënte wat nou bestel, betaal net ‘n R1000 - Jy spaar R300 en kry gratis aflewering. Sms Tenaz na 45509 en verloor jou gewig op n sinvolle, veilige manier.
Kontaknommer:082 648 6849
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site