By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

The Cosmetic and Dental Emporium

By The Cosmetic and Dental Emporium verstaan ons jou estetiese potensiaal, optimaal. En ons spreek dit graag aan deur ‘n holistiese benadering toe te pas waar ons gebruik maak van wereldklas, moderne, gerekenaariseerde tegnologie.

Ons maak seker jou tande is reguit, spierwit en gesond en ons maak boonop seker jy skitter nie net van buite nie, maar glimlag van binne ook.

Ons spesialiseer in orthodonsie, implantologie, ‘Smile Make Overs’ en die nuutste in gesigestese. Vir dokters wat belangstel om ‘n loopbaan in estese te volg bied ons span selfs geakrediteerde opleiding aan.

Besoek gerus een van ons vriendelike takke landswyd. Die Waterfront en Willowbridge in Kaapstad, Ballito en Umhlanga in Natal en in Bryanston – waar ons jou graag in Afrikaans bedien.

The Cosmetic and Dental Emporium. Wees die beste jy wat jy kan wees.
Kontaknommer:021 914 1033
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site