By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Therific Naturals

Therific Naturals het 7 jaar gelede begin toe, Theri Rossouw, 'n dringende behoefte gehad het om 'n oplossing te vind vir haar dogter, wat met ADHD gediagnoseer was. Sy het “Kiddy Calm” geskep, 'n unieke gepatenteerde formule van magnesiumsulfaat borrelbadsout.

Dié wonderlike, nie-medisinale badproduk vir kinders, help om slaappatrone te verbeter, hiperaktiwiteit te verminder en is noodsaaklik vir ontwikkeling van die brein.

Vir volwassenes is die soute 'n natuurlike spierverslapper, anti-inflammatoriese middel en dit verlig migraine en spanning. Die hele reeks van produkte is veilig vir alle ouderdomme en die Pure-Thaim (uitspraak Pure-Time) reeks is geskik vir sensitiewe vel en ekseem. Hierdie bekroonde badsoute is beskikbaar dwarsdeur Suid-Afrika en verskeie ander lande. Om een van die 500 agente op te spoor, maak gebruik van die interaktiewe kaart op hul webwerf of koop aanlyn. 

Therific Naturals - Een produk vir die hele gesin teen die meeste hedendaagse kwale. Bel sommer nou vir meer inligting.
Kontaknommer:021 98 12345
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site