By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Tibb Health Sciences

Tibb Health Sciences bied met trots hulle Xcel breinkrag-tablette en stroop aan. 'n Natuurlike, goed-nagevorsde oplossing vir volwassenes en kinders wat sukkel om te onthou of te konsentreer en in erger gevalle, wat aan Aandaggebreksindroom of AGS ly.

Die simptome van AGS sluit in probleme om te konsentreer, aandag te gee, georganiseer te bly en detail te onthou.

Van ‘n vroeë ouderdom sit vandag se leerders met 'n groeiende lys van uitdagings, soos hoë verwagtings en werkladings wat styg. Die meeste skoolgaande kinders en studente benodig aanvullende hulp wanneer dit kom by studies en om beter resultate te kry.

‘n Natuurlike aanvulling soos Xcel van Tibb Health Sciences is die slim keuse. Xcel is 'n wetenskaplik geformuleerde, natuurlike produk wat geheue verbeter, konsentrasie verhoog, leervermoë ‘n hupstoot gee, aandag verskerp en verstandelike moegheid verminder. Xcel het 'n bewese rekord vir sy doeltreffendheid en veiligheid.

Tibb Health Sciences het 'n verskeidenheid produkte om 'n reeks mediese toestande natuurlik te behandel. Xcel is beskikbaar by apteke sonder voorskrif.
Kontaknommer:0800 22 8422
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site