By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Transformational Dentistry

Transformational Dentistry in Witrivier bied alle tandheelkundige dissiplines onder een dak. Hier sal selfs uitdagende gevalle soos ’n vlinder transformeer.

Al is hulle al vir die afgelope 32 jaar hier, is dit al die lede se doelgerigte oorsese opleiding wat hulle op hoogte van elke nuwe en moderne tegniek hou.

Transformational Dentistry besit al die nuutste tegnologie. Hulle hoof spesialiteit is implantologie, maar hulle doen ook estetiese tandheelkunde wat perio-plastiese chirurgie insluit.  Alle prosedures asook ortodontiese behandeling is daarop gerig om die ekstraksie van tande te beperk.

Die nuwe tegnologie stel hulle in staat om enkeldag prosedures te doen en die kwaliteit van werk wat hier gedoen word word, kry jy nie elders in die kontrei nie.

Transformational Dentistry – professionaliteit en kwaliteit met klem op die estetiese.
Kontaknommer:013 751 3800
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site