By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Vacurect

Baie mans kan weens prostaatkanker,medisyne of ouderdom nie ‘n suksesvolle ereksie kry of behou nie. Die Vacurect, ‘n diskrete mediese vakuumapparaat kan gebruik word sonder die newe-effekte wat dikwels gepaard gaan met pille en inspuitings. 

‘n Vakuumapparaat soos die Vacurect kan voor en na ‘n radikale prostatektomie help met erektiele funksie.   

Die trots Suid Afrikaanse  Vacurect word wêreldwyd verkoop en aanbeveel. Die Vacurect het FDA goedkeuring en die CE merk. 

Prostaatkanker, die mees algemeenste kanker onder mans, lei dikwels tot erektiele disfunksie. Deur nie hulp vir erektiele disfunksie te soek nie, beskadig baie mans hul belangrikste verhouding. 

Met ‘n suksessyfer van 96% is vakuumterapie in baie gevalle die enigste en goedkoopste behandeling vir erektiele disfunksie. 

Vra jou dokter, uroloog of seksuoloog uit oor hierdie vorm van behandeling en geniet weer ‘n gesonde liefdeslewe. Moenie dat Prostaatkanker die spontaniteit in jou verhouding bederf nie. 

Skaf vandag ‘n Vacurect aan!

Tel: 012 997 6060 / 072 688 0795
www.vacurect.co.za

Adres:Suid-Afrika
Kontaknommer:012 997 6060 / 072 688 0795
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site