By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

WFC groep

WFC groep - ’n eg Namibiese maatskappy - het begin in 2012 as Welwitchia Family Clinic wat sedertdien uitgebrei het tot die WFC Bystandsversorgingseenheid, verskeie dagklinieke asook ‘n Herstel en Rehabilitasiehospitaal bekend as WFC West Care. 

Die groep bestaan uit die WFC Bystandsversorgingseenhede by Auas Hills aftree-oord waar mense in hulle eie woonstel versorging ontvang en die WFC Dagklinieke in Windhoek. 

Ook die WFC West Care Herstel en Rehabilitasiehospitaal waar pasiënte kan herstel na ‘n operasie met die hulp van ‘n span spesialiste.

WFC se gespesialiseerde span volg ‘n holistiese benadering tot die versorging van pasiënte, met moderne geriewe, Privaat en-suite kamers, individuele aandag en tuisbesoeke.
Kontaknommer:+264 61 238 203 / +264 61 231 486
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site