By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

White River Dialysis

White River Dialysis in die Witrivier Country Square, bied 'n noodsaaklike diens aan die mense in die Witrivier omgewing, wat met nierversaking saamleef.

Hulle het hul deure in 2017 geopen en bied 'n gemaklike omgewing vir pasiënte met DSTV en gratis Wi-Fi.

Hierdie kliniek het die nuutste 
Nipro Surdial X-masjiene wat gewone hemodialise sowel as hemodiafiltrering kan doen. Studies het getoon dat dit pasiënt-resultate baie verbeter.

Met vriendelike, sorgsame en goed gekwalifiseerde personeel wat regtig omgee vir elke pasiënt, bied hulle buigsame sorg, op die drumpel van al die bekende toeriste-aantreklikhede. Dit is 'n groot pluspunt vir pasiënte wat dialiese benodig terwyl hulle reis.

White River Dialysis – topklas moderne sorg naby jou vakansiebestemming.
Kontaknommer:081 855 8008
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site