By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

World Of Wellness

World Of Wellness gimnasium in Midstream Estate bied ’n wye verskeidenheid dienste onder een dak. Of jy ’n professionele rugbyspeler of ’n beginner is, hier sal iets wees wat jou uitdaag. En as jy net wil sosialiseer is jy natuurlik ook welkom.

Hierdie omvattende Gym se vloer en “ateljee” areas soos die Hoë Intensiteit Interval Studio, die funksionele ‘Crossfit’ Studio en die Pilates Studio is met net die beste toegerus. 

Die World of Wellness persoonlike afrigters het almal self op nasionale vlak deelgeneem.

By World Of Wellness is fiksheid en gesondheid hulle passie. Hulle hou hulleself en die fasiliteit opgeskerp met alles wat nuut en nodig is sodat jy die beste in jouself na vore kan bring.

World Of Wellness – ’n gemeenskap wat vir mekaar omgee en mekaar se belange op die hart dra – ’n gimnasium met ‘n verskil.
Kontaknommer:012 942 1153
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site