By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Cullinan Junction

Die Cullinan Junction by die ou stasieperron in Hotelstraat, is ‘n moet vir enige besoeker aan Cullinan. Dit word vir die laaste vyf jaar gebruik om toerisme in die dorp te bevorder met winkeltjies, snuisterye, beeldhouwerke, ‘n restaurant en ‘n gastehuis. 

Die Cullinan Junction is soos ‘n Pitstop vir mense wat vir ‘n dag met die trein na Cullinan kom. Kom geniet die koffiewinkel, eet in die lekker Restaurant en snuffel deur die winkeltjies vol oudhede en die Arts & Crafts stalletjies.

Die beeldhouwerk wat hier aangebied word is uitsonderlik en die heerlike gastehuis is ideaal as jy sou wou oorslaap. Cullinan Junction – dis een van dié geskiedkundige dorpie se hartkloppunte.
Adres:Cullinan
Kontaknommer:082 410 6823
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site