By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Duck Point

Duck Point ongeveer 1 kilometer buite Sasolburg, op die R59 in Parys se rigting, is ’n huwelikseremonie paradys, langs die Vaalrivier. 

Met die leuse: “elegant, uniek en net vir jou,” spesialiseer hulle daarin om enige bruid se drome waar te laat word. Duck Point bied hulle hele terrein aan, sodat jou huwelik ook ’n private funksie bly. 

Hier kry jy net die beste akkomodasie – smaakvol, elegant en gemaklik... 

Die diens is professioneel en die kos uit die boonste rakke...

Duck Point is splinternuut en die lokaal bied ‘n unieke kerk vir jou seremonie. Die uitsig oor die rivierfront is lieflik afgerond met pragtige tuine wat bydra tot ‘n sprokieshuwelik.

Duck Point – Elegant en uniek – net vir jou.
Kontaknommer:087 654 1050
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site