By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Elite Tents & Events

Elite Tente in Vanderbijlpark lewer ‘n omvattende diens wat jou als bied van tente tot vloere, dekor en beligting, tafels en stoele en alles op die tafels. 

Hulle  het die grootste verskeidenheid en aantal tente in die Vaal-area. 

 
Kontaknommer:016 986 0175
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site