By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Enchanted Events

Enchanted Events in Witbank kan enige tipe funksie in ‘n bekoorlike ervaring omskep. Hier is ‘n wye verskeidenheid dekor items en unieke idees wat jou funksie ‘n asemrowende ervaring maak. 

Enchanted Events kom telkens met nuwe en kreatiewe idees vorendag en lewer dan ook uitstekende diens, maak nie saak hoe groot of klein die funksie is nie.

Buiten tafels en stoele, bied Enchanted Events unieke handgemaakte dekor wat uit hout gelaser word of uit polistireen gesny en geverf word. Verder doen hulle uitnodigings, koeke, blomme, ballonne, springkastele en “soft play” verhurings.

Enchanted Events – hulle maak jou drome realiteit.
Kontaknommer:072 737 9976
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site