By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Heavens Gate

Heavens Gate is ‘n huweliksonthaal area in Boksburg, wat regtig soos die poorte van die hemel lyk. Dis 5 jaar gelede begin hier tussen die Wilgerbome en die Blesbokrivier, by die grootste swaanversameling in Suid-Afrika.Heavensgate het die “TOP GAUTENG WEDDING VENUE AWARD” toekenning vir 2015 gewen en dis duidelik hoekom. Daar is ‘n kapel op ‘n eiland, ‘n reuse onthaalsaal en natuurlik ‘n pragtige onthaal-area. Daar is ook die “Swan Lake” Teetuin wat Dinsdae tot Sondae oop is. Die Wilgers langs die rivier en die flaminke, wit poue, papagaaie en swane voltooi die mooi prentjie… Heavensgate – waar die son nooit sak nie...
Adres:Boksburg, Gauteng
Kontaknommer:079 498 8657
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site