By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Innibos-kunstefees

Die feesvuur vat weer vlam op Nelspruit met die jaarlikse Innibos-kunstefees van 26 tot 29 Junie. ‘n Fees van film, toneel, musiek, boeke, pret en vermaak! 

Nie minder nie as sewe verhoogproduksies debuteer vanjaar by Innibos en daar is iets vir elke teaterganger se smaak. 

Kyk uit vir Aaptwak, My Seuns en Betroudag, Koekeloer en Die Sjokoladeshow…

Musiek omvat die KykNET ‘Rock Nou’ Konsert, ‘Eggo’s in die Grotte’ en ‘Musiek en Liriek Veertig Jaar Later’ met Jannie du Toit, Anton Goosen, Coenie de Villiers en ander!
Kontaknommer:013 741 5294
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site