By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Krone 4

Krone bekroon die grootste TREFFERS en kunstenaars van alle tye waartydens die gehoor die geleentheid kry om hulle gunsteling liedjies hartlik saam te sing. Die vertoning sluit Top kunstenaars in soos Snotkop, Juanita, Refentse, Andriette, Ricus Nel, Brendan Peyper, Kurt Darren, Manie Jackson, Adam Tas, Nicholis Louw, Ray Dylan, Elizma Theron, Liezel Pieters, Lieflinge en 4 WERKE. Hierdie is n MOEVIESE SAAMSING JOL!

www.computicket.co.za
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site