By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Mama Magic

’n Baba wonderwêreld wag vir ouers, kinderversorgers, familie en vriende by Mama Magic, die Baby Expo. Mama Magic is gestig as 'n eerste van sy soort in 2005 en ’n moet vir ouers en verwagtendes om by te woon.  

Alles by MamaMagic gaan daaroor om ouerskap makliker en pret te maak, deur ouerskap noodsaaklikhede en baba-bederfgoed onder een dak bymekaar te bring. Van winskopies op die beste handelsname, tot inligting en vermaak - MamaMagic het alles wat ouers nodig het, as ’n gids op hulle ouerskapreis.

By MamaMagic kan ouers insiggewende ouerskapseminare in die “Milestones Expert” sitkamer-area bywoon, inskryf vir opwindende kompetisies, koop en leer oor nuwe innoverende produkte wat die mark deur middel van die MamaMagic “New Products Awards”, betree. En die kinders kan Barney, die wêreld se mees geliefde dinosourus, daagliks op die verhoog sien.

“MamaMagic - the Baby Expo” gaan skitter by die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum, van 28 tot 30 Oktober. Moet dit nie misloop nie.
Kontaknommer:011 465 8955
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site