By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Mama Magic, The Baby Expo

Glimlag, mammas en pappas! Die bekroonde “MamaMagic” Ekspo is terug, vanaf 23 tot 26 Mei by die Ticketpro Dome in Johannesburg.  

Besoek die MamaMagic Baby Expo en leer oor nuwe en innoverende produkte wat deur die MamaMagic Product Awards, die swangerskap- en ouerskapsmark betree het. 

Geniet kundige advies, ongelooflike ekspo winskopies, groot besparings by Baby City en Barney, jou gunsteling dinosourus op die verhoog daagliks! 

Leer meer oor die beste produkte vir jou kleinding by die Experts Lounge. Geniet vermaak vir die hele gesin en skryf in om ‘n luukse vakansie te wen in die Kids Cruise kompetisie en staan ook ‘n kans om ’n swangerskap-paket ter waarde van R110 000 te wen.

Kom besoek die wonderwêreld van Suid-Afrika se grootste en beste baba en ouerskap ekspo.

MamaMagic Baba Ekspo by Ticketpro Dome in Northgate, Johannesburg van 23 tot 26 Mei.  

Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site