By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Mpumalanga-skou

Van 31 Augustus tot 3 September sal die eerste Mpumalanga-skou die Mbombela-stadion en sy omgewing ‘n miernes van aktiwiteite maak. 

Die Mpumalanga Skou sal onder andere die bosbou-, landbou- en toerismebedryf van die sonsopkomsprovinsie vertoon. Interaktiewe uitstallings, werkswinkels en gesinsvermaak sal ook aangebied word.

Die eerste polo-wedstryd in Mpumalanga sal ook aangebied word, DUS maak jou gereed vir die grootste skou in die provinsie van 31 Augustus tot 3 September.
Kontaknommer:013 753 3622
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site