By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Natasha Maine Catering Confectionary

Natasha Maine Catering Confectionary word bedryf deur Natasha en Brian Maine – albei uitvoerende sjefs met jare se ervaring in internasionale hotelle. 

Hulle doen enige grootte funksie – van so klein as 2 tot 3 mense, tot meer as 2000.  Hulle wye kliëntebasis is bekende korporatiewe maatskappye maar Natasha Maine Catering doen ook troues, partytjies, privaat sjefdienste, funksies by jou huis en funksies by lokale.

Natasha Maine Catering gebruik net die varste produkte op die rak en slegs produkte van die beste gehalte -  altyd binne kliënte se begroting.

Natasha Maine Catering Confectionary – die beste kos, teen goeie pryse met uitstekende diens. 
Kontaknommer:079 770 9954
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site