By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Party and More

Party and More in Longstraat doen alles vir jou as dit by partytjies kom. Hier is ‘n kinderpartytjieplek -,
hulle verkoop partytjie bybehore -,
verhuur borde, eetgerei, huweliksdekor en nog baie meer. Op die koop toe doen hulle selfs geleentheidsbeplanning.  

Hier kry jy net puik, vriendelike en professionele diens en is jy gewaarborg om elke keer ’n buitengewone ervaring te hê by al die afdelings: 
Wedding and More...
Costume and More...
en Naughty and More.

Hier is volop parkering en bykomstighede is te koop of te huur. “Party and More” se vriendelike diens gaan so vêr, dat hulle enigiets spesifieks wat jy mag benodig, sal gaan soek en aan jou voorsien. 

“Party & More” sal altyd net die beste gehalte produkte voorsien, wat net by hoogs gerespekteerde verskaffers, plaaslik en internasionaal gekry word.

“Party and More” – baie meer as wat jy verwag. 
Adres:Kimberley
Kontaknommer:053 832 2375
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site