By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Sweet Temptations

Sweet Temptations Toffees op Somerset-Wes voorsien premium gehalte karamel toffie, handgemaakte nougat, ʼn uitsonderlike sjokolade reeks asook hulle nuutste - Guzzle & Wolf Gourmet springmielies.

Sweet Temptations Toffees is ʼn bekroonde maatskappy wat met talle toekennings spog. Kliënte is dus verseker van puik gehalte produkte wat met NET die beste bestanddele vervaardig word, wat nie net pragtig is op enige winkelrak, bruidstafel of korporatiewe geskenk nie, maar ook ʼn luukse bederf vir jonk en oud. 
 
Hulle skryf hul sukses toe aan baie lojale kliënte en verskaffers, asook die feit dat die hele gesin betrokke is by die maatskappy en dus persoonlik omsien na elke kliënt se behoeftes.

Buiten dat Sweet Temptations ‘n bespoke produk verskaf, lewer hulle ‘n vriendelike en professionele diens. Elke bestelling, ongeag hoe groot of klein, word met sorg hanteer om ten alle tye kliënte tevredenheid te verseker. 
Kontaknommer:021 851 1331
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site