By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.
Vir Wen Alweer Voorwaardes. Kliek Hier...

PROGRAMKOMPETISIE

First Choice Geskenkpakke

PROGRAMKOMPETISIE

Ons gee tien First Choice geskenkpakke met komplimente van Woodlands dairy weg...

Elke geskenkpak bevat ’n verskeidenheid First choice produkte, ’n eko-vriendelike drasak en... een van ons eie, Renette Vosloo, se resepteboeke: ‘Die Rooitamatie Storie’... sommer ’n heerlike geskenk om net so voor Kersfees te kry... die waarde is R1300 elk. 

Om in te skryf, sms jou naam, adres en die woorde ‘First Choice’ na 34084 en miskien is jy gelukkig. 

Die sluitingsdatum is Donderdag 14 November. 

Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site