Ons lewe tans vir seker in vreemde, onseker tye. Vir dié wat kan, is dit wys om soveel as moontlik tuis te bly en fisiese kontak met die buitewêreld te vermy. Maar jy kan mos nie maklik 'n Afrikaner onderkry nie. Ons hou steeds daarvan om die goeie dinge in die lewe te geniet, en hierdie is mos nou die perfekte geleentheid om jou voorskoot uit te pluk en jou talent in die kombuis 'n bietjie op die...
Lees meer...