By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

The Living Deserts of Southern Africa

geskryf deur Barry Lovegrove

The Living Deserts of Southern Africa

Woestyne interesseer en verstom al wetenskaplikes en reisigers vir generasies. Dit lyk mos of daar niks aangaan op die sandduine nie, maar niks kan verder van die waarheid wees nie. 

In ’n woestyn kry ’n mens van miere tot olifante, steenplante, die merkwaardige Welwitchia, die fyne Dik-Diks, majestueuse gemsbokke, spinnekoppe en besies om 'n paar te noem. 

Die vraag is waar kry hulle kos en water. Dié boek bied antwoorde en is nie net goeie leesstof vir studente en akademici nie, maar ook vir alle natuurliefhebbers. 

Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site