By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

ALT Civils

ALT Civils in die Pretoria omgewing, doen topklas siviele konstruksiewerk regoor Suid-Afrika, met meer as 13 jaar se ervaring in die konstruksiebedryf.

Hulle doen onder andere Grondwerke en Grootmaat grondwerke; “TLB” en “Bobcat” verhuring; Grootmaat Dienste soos Stormwater, Water en Rioolwerke; Werf opruiming voor groot ontwikkelings afskop, asook die Bou van Platvorms.

Goed opgeleide werkers met uitstekende kennis in die bedryf verseker die kwaliteit van werk. Kliënte word voortdurend op hoogte gehou en hulle behoeftes volkome aangespreek. ALT is totaal verbind om projekte in tyd en binne die begroting te voltooi. Die Eienaar is persoonlik betrokke by elke projek en het ongelooflike trots in alles wat hulle aanpak.

ALT Civils – persoonlike aandag, kwaliteit diens, netheid en trots op elke projek.
Kontaknommer:061 636 6764
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site