By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Accisure

Accisure is ‘n diens vir maatskappye sodat hulle werkers, veral dié sonder mediese fondse, privaat mediese sorg gewaarborg word, sou hulle by die werk OF op pad werk toe beseer word.

Werkgewers het dan die gemoedsrus dat hulle besigheid voldoen aan vereistes, administrasie sal hanteer word en hulle werkers sal die beste moontlike mediese sorg kry. So word besigheidsonderbrekings ook tot die minimum beperk.

Accisure – Bekostigbare lidmaatskap en toeganklik vir alle maatskappye, of jy 5 of 5 000 werkers in diens het - 'n unieke Suid-Afrikaanse aanbod met 'n nasionale netwerk van private hospitale en dokters asook ‘n 24-uur inbelsentrum.
Kontaknommer:0861 222 47 873 (ACCISURE)
Copyright © Ontbytsake 2022 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions