Agua E Vida
Agua E Vida, met twintig winkels regoor Suid-Afrika, voorsien gesuiwerde, mineraalryke water vir gesinne en besighede sedert 2010.
Die Agua e Vida suiweringsproses bevat ‘n spesiale ISO -gram filter wat alle kontaminasie verwyder. Die water word dan verryk met 84 natuurlike minerale en spoorelemente.
Agua e Vida se mineraalryke alkaliese water bevorder hidrasie op sellulêre vlak en bevorder biologiese prosesse vir ‘n sterk imuunstelsel.