Authentic Rating Solutions
Kan jy dit bekostig om nie 'n geldige B-BBEE-verifikasie te hê nie?
Authentic Rating Solutions se vaartbelynde bedryfsmodel sal jou help om dit reg te kry.
Authentic Rating Solutions – jou vennoot in B-BBEE. Wees verseker van hoë gehalte, Covid-veilige diens en ondersteuning, dwarsdeur die proses.