By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Bestfence

Bestfence in Alrode bied die beste omheiningsoplossings vir die residensiële, kommersiële, konstruksie-, landbou- en mynbedryf, met 'n voetspoor in al die provinsies. Hulle werk ook in Botswana, Namibië, Zambië en Mauritius met geassosieerde ondernemings, verspreiders en installeerders.

Hulle “BRC Mesh” is 'n trots Suid-Afrikaanse versterkte produk. BRC Mesh het 'n bewese rekord, is toegewyd aan 'n veilige bedryfsomgewing en word vervaardig volgens die hoogste plaaslike en wêreldwye gehalte standaarde.

Afgesien van die unieke produkontwerp, wat klim en sny baie moeilik maak, word alle heinings geïnstalleer met 'n unieke anti-knoei oplossing wat die moontlikheid van indringers nog verder vermy.

Bestfence – Hulle heiningpanele is esteties aangenaam met hoë sigbaarheid wat 'n gevoel van vryheid skep, sonder om veiligheidsvereistes in te boet. 
Kontaknommer:010 591 1230
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site