By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Blackie's Consultants

Blackie's Consultants in Ladybrand speel 'n belangrike rol in die vestiging en verfyning van die doeane-industrie as geheel. Hulle adviseer reguleerders en reëlmakers in al die lande waar hulle werk, want hulle is bedryfsleiers, met baie jare se ondervinding.

Blackie's is hoogs gespesialiseerde en ten volle gelisensieerde doeane-makelaars en konsultante, wat leiding en handels-fasilitering bied tussen hulle kliënte en buitelandse entiteite, veral met betrekking tot die verskuiwing van goedere oor die grense tussen Suid-Afrika, Botswana, Lesotho, Namibië en Eswatini. 

Hulle makelaars sal jou help met die voltooiing en indiening van papierwerk by die betrokke owerhede, om goedere vinnig en akkuraat oorgrens te vervoer. 

Hulle verminder die tyd wat dit neem om toestemming te kry, van gemiddeld 48 uur tot 8 uur. Kontak hulle vandag nog.
Kontaknommer:051 924 3137
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site