By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Blue Hills Winkelsentrum

Blue Hills Winkelsentrum is gerieflik geleë op die hoek van Olifantsfontein en African View Drive, Midrand. Die sentrum bied alles wat jy nodig het van daaglikse benodigdhede tot luukshede. 

Dis ge-anker deur Pick & Pay, Woolworths Food en Clicks met ‘n apteek, maar daar is baie restaurante soos Doppio Zero, Ocean Basket en Fridays, wat ook 'n speelplek vir kinders het. Die drie deurry restaurante en Steers, Debonairs, Fishaways, The Raj Express en Romans Pizza dra by tot die voedsel-verskeidenheid.

In die kelder is daar ‘n motor-onderdele winkel en 'n karwasplek. Blue Hills het ook 'n Dokter, tandarts en ‘n Kumon studiesentrum. Daar is verder 14 Spesialiteitswinkels en 7 Gesondheid en skoonheidswinkels. Met oorgenoeg veilige, gratis parkeerplek, bied Blue Hills al sedert 2015 net die beste koopervaring vir Midrand en sy omgewing. Hulle is 7 dae ‘n week oop van 9 uur soggens.

Blue Hills Winkelsentrum – modern, gesofistikeerd en pragtig.
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site