By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

BlueNova Energy

BlueNova Energy is die grootste verskaffer van energieopberging-oplossings in Suid-Afrika, wat selfvoorsienende energievoorsiening moontlik maak. 

Hulle is in 2015 gestig en voorsien litium-ioonbatterye vir residensiële, industriële, kommersiële en landbougebruik, asook op nutsgebruik skaal.

Blue Nova is trots Suid-Afrikaans en die voorste batteryvervaardiger in Suider-Afrika.

BlueNova se intelligente energiestoring-stelsel is voordelig vir almal wat sit met groot elektrisiteitsrekeninge of iemand wat betroubare elektrisiteit benodig.

Blue Nova Energy - bekostigbaar, betroubaar, skaalbaar, doeltreffend en veilig. Jou selfvoorsienende energieoplossing vir die toekoms.
Kontaknommer:021 205 2000
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site