By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Bob Martin en die SA Gidshondvereniging

Bob Martin en die SA Gidshondvereniging is al meer as 10 jaar in vennootskap. Bob Martin borg al die kos van hondjies en hulle lekkernye tydens opleiding totdat hulle groot is.

Vir meer as 69 jaar lei die Suid-Afrikaanse Gidshondvereniging gidshonde op, sekerlik die liefdevolste en mees onbaatsugtige diere. In 1990 het hulle ook begin om dienshonde en outisme-ondersteuningshonde op te lei.

Van die oomblik dat die hondjie gebore word, is dit die Gidshondvereniging wat vir hulle en hulle versorging verantwoordelik is. Dit neem ongeveer 6-9 maande om 'n gidshond ten volle op te lei vandat hulle een jaar oud is, dus, die hond is in wese in hulle sorg vir 18 maande lank.

Dit is hoekom Bob Martin so trots is om een van die SA Gidshondvereniging se borge te wees en is al vir meer as tien jaar een. 

Bob Martin erken die fundamentele rol wat werkshonde speel in die lewens van dié wat dit nodig het.
Kontaknommer:011 571 5300
Copyright © Ontbytsake 2022 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions