By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Boland Bouers

Boland Bouers in Worcester is ‘n ervare en groeiende konstruksie maatskappy wat al sedert 1973 puik werk lewer. Kobus Smit het in 2006 die maatskappy oorgeneem en verder uitgebrei. 

Vandag doen hulle kommersiële-, industriële- en residensiële konstruksiewerk maar ook renovering, erfenis-opknapping en asbesverwydering. Hulle strewe om altyd top kwaliteit werk te lewer en dit word gedoen met professionaliteit en ‘n sterk werksetiek wat sorg vir aanpasbaarheid en ‘n oplossing-gedrewe benadering.

Met hulle strewe na uitnemendheid, sal hulle altyd projekte betyds en binne die begroting afhandel, met absolute topklas konstruksiewerk. 

Boland Bouers – Hulle doen werk waar ookal jy dit benodig.
Kontaknommer:023 347 2201
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site