By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Bolt Centre

Bolt Centre op Richardsbaai voorsien die plaaslike industriële en Doen-dit-Self-mark vir die afgelope 27 jaar met ‘n wye verskeidenheid van boute, moere en skroewe, sowel as ‘n uitgebreide reeks gereedskap, waaronder hand-, krag- en luggereedskap, battery-aangedrewe gereedskap en nog heelwat meer om die spektrum te voltooi.

Hulle bied ook ‘n wye reeks algemene industriële voorrade soos byvoorbeeld skuurmiddels, sweistoerusting en elektrodes, gomme, silikoon en nog baie meer. 

Bolt Center lewer ‘n ongeëwenaarde reeks produkte teen mededingende pryse, en streef om ‘n eenstop-winkel vir sy kliënte te wees.

Kliëntediens en kliëntetevredenheid kom eerste by Bolt Centre, waar die klem op diens is. Dit beteken dat jy kan staatmaak op ingeligte en opgeleide mense met produkkennis, om kliënte behulpsaam te wees.
Kontaknommer:035 789 3866
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site